top of page
Herb Pots.jpg

ONS GROEI!

Opwindende dinge wat voorlê in die nuwe jaar!! Ons brei uit op ons aanbod en gaan binnekort na Nelspruit, Witrivier, Pretoria en Johannesburg aflewer. Ons is ook opgewonde om ons vennootskap met Verlorenkloof aan te kondig, waar ons jou vars produkte uit ons eie organiese groentetuin gaan oes, asook 'n reeks plaasvars Verlorenkloof suiwelprodukte, brode, tuisgemaakte bottel-en-bêre produkte en meer! Dankie aan al ons gesinne en vennote vir julle volgehoue ondersteuning, ons sien uit daarna om julle in die nuwe jaar te bedien.
GENIET 'N PRAGTIGE FEESSEISOEN!

 

Teken in om die eerste te wees wat weet wanneer ons weer regstreeks gaan.

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Instagram
bottom of page